Welbedacht Wine Estate
1 Review
REVIEWS
by SUZETTE G.
(4 Jan 22 @ 3:00 pm)
1 Pic
Goeiedag, op besoek aan die Addo Olifantpark was ek geskok om Meerkat Sauvignon blanc 2016 op die rakke van die winkel by die hoofkamp te vind. Die reeks nr L7 032. Hierdie wyn behoort nie meer verkoop te word nie en skep 'n baie swak indruk van die gehalte van Meerkat wyne. Ek het 'n bottel gekoop om die inhoud te proe en dit was ondrinkbaar. Ek sal jul terugvoering waardeer asook wie in die verskaffingslyn hiervoor verantwoordelik is. Suzette Geyser 0834606204 suzette@mvgattorneys.co.za