Middelveld Groothandelaars
2 Reviews
REVIEWS
by Fanie V.
(2 Oct 23 @ 2:11 pm)
Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om vir Robert, en die personeel by Middelveld groot dankie te se vir jul vriendelikheid en hulp en raad rakende my mediese probleem.
Ek wil ook vir die personeel en hul bestuurderes by Midvaal Apteek dankie se vir jul bystand en vriendelike diens en raad.
Ek moet vir Robert uitsonder vir sy omgee, uitstekende diens, en onbaatsigtige opoffering van sy tyd, om my by te staan met my mediese probleem.
Ek is nie n verskaffer of groot klient van hul nie, wou net my mediese apparaat aankoop by hul. Vir alle praktiese doeleindes n totale onbekende persoon vir hul.
Tog het Robert na my mediese storie geluister, onmiddelik aangebied om my na die regte hulpbronne te verwys , maar dan nog verder te gaan en persoonlik te help deur die hele... Read more »

Tog het Robert na my mediese storie geluister, onmiddelik aangebied om my na die regte hulpbronne te verwys , maar dan nog verder te gaan en persoonlik te help deur die hele proses wat gevolg het.
Hy het nooit moed opgegee met die behandeling proses nie en vandag, 3 weke later is my bakteriese probleem opgelos.
Ek het Robert ervaar as n opregte omgee mens wat daardie ekstra myl sal loop vir sy medemens.
Hy is n persoon wat sy medemens met empatie, omgee en respek behandel.
Hy is n uitsonderlike persoon , uiters professioneel , met n baie goeie mediese agtergrond.
Ek kan net met lof van Robert praat en wil graag van die geleentheid gebruik maak om aan die Bestuur / Eienaars te noem dat ek glo Robert n groot aanwins vir jul Maatskappy is.
Jul kan opreg trots wees om Robert in jul diens te he.
Daar is min mense in hierdie wereld van ons wat nog bereid is om tyd af te staan aan ander mense hetsy binne of buite hul normale take.
Jong man ek wens jou al die sukses toe in jou loopbaan voorentoe. Jy toon n passie vir die mediese beroep wat bitter min mense nog toon.
Weereens n groot dankie aan die betrokke personeel by Middelveld Groothandelaars en Midvaal Apteek Vereeniging vir jul vriendelike en professionele bystand.
Aan die aandeelhouers van hierdie twee besighede wil ek net se welgedaan met die aanstelling van gemelde personeel.
Fanie