Leana Betuurkonsultante
1 Review
REVIEWS
by Lezel D.
(8 Aug 24 @ 7:54 am)
Leana Bestuurskonsultante het die swakste diens ooit. Hulle bestuur die kompleks waar ek n eienaar is. Na verskeie kere wat ek opvolg het ek 4 maande gewag vir terugvoering, asook my ander navrae het ek nie eers n antwoord op gekry nie. Hulle ignoreer jou net. Hulle houding is asof hulle jou n guns doen. Ek kry noual slegte diens vanaf hulle vir die laaste 4 jaar en niks verander nie.