REVIEWS
by Geraldine S.
(1 Dec 21 @ 2:40 pm)
My kar is na hulle vir 'n clutch en pressure plate vervanging. Kom terug met 'n olie lek wat ek Maandag op gemerk het hulle stuur my kar na CV center om 'n cv reg te maak sonder om vir my te bel en te laat weet wat die koste gaan wees, Hulle gaan voort vervang die cv want die was nou tans langal stukend en dus waar die kar olie lek. My kar het nie olie gelek voor die clutch gebreuk het nie was ook nog nooit oop gemaak by sy rat kas behalwe Dickason wat die clutch reg gemaak het. Julle diens is swak en eks nie ongeskik nie. Jy bel eers 'n klient en se vir hulle dit gaan soveel kos. Nie almal loop met 'n duk beursie rond nie, julle het en CV Center het ons nou lekker raak gery. Die CV wat julle vervang het kos glad nie eers nasten by wat ek moes betaal het nie en wat die labour aan betrep moes julle daarvoor betaal het want ek het glad nie vir julle toestemming gegee om voor te gaan. In die vervolg maak seker jou klient weet wat se ekstra uitgawes daar gaan wees voor jy voort gaan, en om nog vir my te se jy hou my kar tot jy die geld kry dit is laag jy weet jy het verkeurt om getree. Jy beter hoop daar gaan nie nog iets fout met my kar nie. My kar is na hulle vir 'n clutch en pressure plate vervanging. Kom terug met 'n olie lek wat ek Maandag op gemerk het hulle stuur my kar na CV center om 'n cv reg te maak sonder om vir my te bel en te laat weet wat die koste gaan wees, Hulle gaan voort vervang die cv want die was nou tans langal stukend en dus waar die kar olie lek. My kar het nie olie gelek voor die clutch gebreuk het nie was ook nog nooit oop gemaak by sy rat kas behalwe Dickason wat die clutch reg gemaak het. Julle diens is swak en eks nie ongeskik nie. Jy bel eers 'n klient en se vir hulle dit gaan soveel kos. Nie almal loop met 'n duk beursie rond nie, julle het en CV Center het ons nou lekker raak gery. Die CV wat julle vervang het kos glad nie eers nasten by wat ek moes betaal het nie en wat die labour aan betrep... Read more »